skip to Main Content

Jaarverslag van die president gelewer tydens die algemene jaarvergadering op 12 November 2014

JAARVERSLAG VAN DIE PRESIDENT GELEWER TYDENS DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP 12 NOVEMBER 2014

Dit is vir my ’n voorreg om nog ’n jaar se aktiwiteite af te sluit met die Presidentverslag vir die tydperk Julie 2013 – Junie 2014.

Ledetal

Die ledetal van die SAWWV staan op 621, met 5 buitelandse lede vanaf 5 lande. Vanjaar het 39 nuwe lede aangesluit. Ons gee graag ook erkenning aan ons ere-presidente, mnr Duimpie Bayly en mnr G Hofmann, asook ons 27 aktiewe erelede.

Jaarverslag van die president gelewer tydens die algemene jaarvergadering op 12 November 2014

Download
Format: PDF

This Post Has 0 Comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back To Top
Open chat