Skip to content

SAWWV Beloon Beste Kongresbydraes

Die SAWWV ken twee-jaarliks pryse toe aan persone wat tydens die kongres die beste lesings en plakkate aangebied het. Tydens die 2012 kongres het die onderstaande persone pryse ontvang wat geborg is deur onderskeidelik BASF, Warrenchem, EnviroScientific en Monsanto.

Op die foto verskyn v.l.n.r.: Gerhard Hofmann (Ere-President van die SAWWV), Cheusi Mutawila (Beste Studente Lesingwenner), Vink Lategan (Beste Lesingwenner) en Willem Botha (President SAWWV).

Back To Top