Bookmark : https://www.sasev.org/news/sawwv-vereer-hannes-van-rensburg/?id=13&entryId=163
Skip to : [Content] [Navigation]

South African
Wine Lab Association:

15 Nov 2012 - SAWWV vereer Hannes van Rensburg

Hannes van Rensburg het sy loopbaan in die Wynbedryf begin by Nietvoorbij en is tans die Hoofbestuurder van nederburg Plase en spog met meer as 40 jaar diens in die wingerd- en wynbedryf.

Hy is nog lid van die Wes-Kaap Wingerdbesprekingsgroep waar hy verskeie termyne as voorsitter gedien het.  Hy is voorsitter van Winetech se Plantbeskermingskomitee waar hy 'n groot bydrae maak, asook lid van die Winetech Tegnologie-oordrag komitee en IPW se tegniese komitee.  Hy is ook Direkteur van Plant SA vanaf 2004.

Hy ontvang hier sy Erepenning van me Roleen Carstens.

    SASEV Sponsors R5000 and more: