EWC2021 Newsletter
A worldwide overview of innovative grape&wine research. Viticulture session at Enoforum Web Conference 2021. The conference will be held online from 23 to 25 February from 4 to 7 p.m. (CET) The program of Enoforum Web Conference will be composed…
SAWWV AGM – 5 Nov 2020
1.Konstituering en Verwelkoming 2.Verskonings 3.Notule van die vorige Algemene Jaarvergadering (4 Desember 2019) 4. Verkiesing van Raadslede 5. Presidentsverslag – beskikbaar www.sasev.org 6. Finansies 7. Algemeen Laai dokument af – SAWWV AGM(final)
SAWWV en Lallemand SA ken pryse aan studente toe (2019)
Die Suid-Afrikaanse Wingerd- en Wynkundevereniging (SAWWV) en Lallemand SA span jaarliks saam om die beste student in die finale jaar in wingerd- en wynkunde aan die Stellenbosch Universiteit en die beste student in die finale jaar in keldertegnologie aan die…
SAWWV vereer uitstaande diens
By die onlangse Algemene Jaarvergadering van die Suid-Afrikaanse Wingerd en Wynkunde Vereniging (SAWWV), is mnre Jan Booysen en Dirk Bosman as erelede van die Vereniging vereer. Beide het oor baie jare uitstaande diens aan die wingerd- en wynkunde industrie gelewer…
SAWWV vereer diens aan die Vereniging en Wingerd- en Wynbedryf
Mnr Hannes van Rensburg en dr André de Klerk is by die onlangse dinee van die 34ste Suid-Afrikaanse Wingerd- en Wynkundevereniging met die SAWWV erepenning vereer vir baie jare se getroue diens. Beide het vir jare op die SAWWV Raad…
SAWWV vereer Hannes van Rensburg
Hannes van Rensburg het sy loopbaan in die Wynbedryf begin by Nietvoorbij en is tans die Hoofbestuurder van nederburg Plase en spog met meer as 40 jaar diens in die wingerd- en wynbedryf. Hy is nog lid van die Wes-Kaap…
SAWWV ken Prestige Prys toe
Tydens die 2012 SAWWV kongres is beide die SAWWV prys vir voortreflike navorsing (gebaseer op die beste wetenskaplike artikel gepubliseer in die “South African Journal of Enology and Viticulture” (SAJEV) van die SAWWV), asook die Jong Navorsersprys (R5 000 kontant),…
SAWWV & Lallemand SA ken pryse aan studente toe
Die SAWWV en Lallemand SA span jaarliks saam om die beste finale jaar student in Wingerd en Wynkunde (US) en die beste finale jaar student in Keldertegnologie by die Kaapse Instituut vir Landbou-Opleiding: Elsenburg, te beloof vir hul harde werk…
SAWWV Beloon Beste Kongresbydraes
Die SAWWV ken twee-jaarliks pryse toe aan persone wat tydens die kongres die beste lesings en plakkate aangebied het. Tydens die 2012 kongres het die onderstaande persone pryse ontvang wat geborg is deur onderskeidelik BASF, Warrenchem, EnviroScientific en Monsanto. Op…
Kongreswenners en borge
V.l.n.r. verskyn Willem Botha (President SAWWV), Henri Warren (Warrenchem – borg), Gerhard Hofmann (Ere-President SAWWV), Phyllis Burger (Beste Plakkaat prys), Eduard Louw (BASF – borg) en Pat le Vieux (Beste Studente Plakkaat).
SASEV & Lallemand SA award Prizes to students for 2013
The SASEV and Lallemand SA team annually award prizes to the best final year student in Viticulture and Oenology at the University of Stellenbosch and the best final year student in Cellar Technology at the Cape Institute for Agricultural Training,…
SAWWV en Lallemand SA ken pryse aan studente toe (2015)
Die Suid-Afrikaanse Wingerd- en Wynkundevereniging (SAWWV) en Lallemand SA span jaarliks saam om die beste student in die finale jaar in wingerd- en wynkunde aan die Universiteit van Stellenbosch en die beste student in die finale jaar in keldertegnologie aan…













