2009 Tafeldruif inligtingsdae
SASEV bied Tafeldruif inligtingsdae inligtingsdae aan vir die Wes Kaap in die Paarl op 27 Augustus 2009, Noord Kaap op Kakamas 1 September 2009 en Mpmalanga te Groblersdal op 3 September 2009
Registrasie voor kursusdatum is noodsaaklik. Weens ‘n beperking in die getal wat deur die fasiliteite hanteer kan word, sal persone wat nie betyds ingeskryf het nie, moontlik weggewys moet word.
Program
| Preharvest applications of PGR’s and their effect on post-harvest Quality of table grapes during cold storage | Prof Juan P Zoffoli - Catholic Univ. Chile |
| Korrelfermheid en die bydrae van plantgroeireguleerders - ‘n Gevallestudie | Trix Quixley - US |
| Huidige navorsing om kwaliteit van tafeldruiwe te verbeter |
P J Raath - SAWWV, SAT, SPT |
| Hoe kan verbruining verminder word? |
Gawie van der Merwe - Capespan |
| Does cooling influence the development of browning of white table grapes? |
Mduduzi Ncobo - PPECB |
| Hairline, a post-harvest cracking disorder in table grapes induced by sulphur dioxide | Prof Juan P Zoffoli - Catholic Univ. Chile |
| OPEN SESSION: Discussion of any technical topic as requested by the audience. OPESESSIE: Bespreking van enige tegniese onderwerpe soos aangevra. |
Meer besonderhede en registrasie
Wes Kaap Tafeldruif inligtingsdag