Personal tools
You are here: Home
Navigation
« February 2010 »
Su Mo Tu We Th Fr Sa
123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28
Log in


Forgot your password?
 

Werkswinkel: Resessie Sukses – Hoe oorleef die wynboer?

Die SAWWV se strewe om praktykgerigte inligting oor te dra na die wingerd- en wynbedryf word weereens deur die inhoud van hierdie werkswinkel bevestig. Die vraag op die oomblik op almal se lippe is wat die werklike effek van die wêreldwye resessie op ons bedryf gaan wees en of ons pogings om dit te systap, suksesvol gaan wees.

  • Posted by lemoene
  • Published: 2009-11-04

2009 Tafeldruif inligtingsdae

SASEV bied Tafeldruif inligtingsdae inligtingsdae aan vir die Wes Kaap in die Paarl op 27 Augustus 2009, Noord Kaap op Kakamas 1 September 2009 en Mpmalanga te Groblersdal op 3 September 2009

  • Posted by lemoene
  • Published: 2009-06-05

2008 SAWWV Lallemand pryse

Lallemand SA en SAWWV ken pryse aan studente toe

  • Posted by lemoene
  • Published: 2009-02-17

6th International Table Grape Symposium - 2010

The next Table Grape Symposium will be held in California in 2010. The tentative dates are Wednesday, June 23rd through Tuesday, June 29th 2010. The location of the meeting and other details will be announced at a future date. For more details please contact: Jennifer Hashim-Buckey - jmhashim@ucdavis.edu Stephen Vasquez - sjvasquez@ucdavis.edu

  • Posted by melinda
  • Published: 2008-04-11

SASEV Lallemand SA Student Prizes 2006

The annual SASEV Lallemand SA prizes for best final year students in Viticulture and Enology have been awarded on 6 December 2006.

  • Posted by vivian
  • Published: 2006-12-14