Internasionale Tafeldruifsimposium in perspektief geplaas - 2010
Lesings aangebied tydens die 3 geleenthede (Paarl 24 Augustus, Kakamas 26 Augustus en Groblersdal 31 Augustus 2010) nou beskikbaar.
"Click" op onderwerp om pdf lesing af te laai
- Kom ons kyk weer na N-, K- en Ca-voeding - Pieter Raath (US)
- Internasionale en Suid-Afrikaanse perspektiewe op plaag- en siektebeheer - Johan Fourie (LNR)
- Onderstokteling en -seleksie - Gawie van der Merwe (Capespan)
- Nuwe tafeldruifkultivars: Geleenthede en uitdagings - Jacobus Viljoen (SAPEX)
- ABA (Protonel) vir kleurverbetering in perspektief - Gawie van der Merwe (Capespan)
- 'n Paar interessante konsepte om van kennis te neem - Pieter Raath (US)
- Die toekoms van tafeldruiwe in Suid-Afrika - Gawie van der Merwe (Capespan)

