Personal tools
You are here: Home Awards 2007
Document Actions

2007

Up one level
Lallemand SA en SAWWV ken pryse aan studente toe
Die SAWWV en Lallemand SA span jaarliks saam om die beste finale jaar student in Wingerd en Wynkunde by die Universiteit van Stellenbosch en die beste finale jaar student in Keldertegnologie by die Kaapse Instituut vir Landbou-Opleiding: Elsenburg te beloon vir hulle harde werk. In Desember is hierdie toekennings aan Elda Lerm van die Universiteit en Marlize Jacobs van Elsenburg gemaak. Elda gaan volgende jaar met haar M.Sc. begin en Marlize het reeds ’n pos by Vergenoegd aanvaar.